Yes ysbeer maters kom geniet hom!!!
BAnD Van DIe Week is Die HEldeSong wat rock... | Val in die pad | 7/10 |
| Koue hande | 8/10 |
| Jy moet luister | 9/10 |
|
|
Vir die span se goeie
lirieke gooi ons hom met n
klipvis gemiddeld van 8/10Feite van die week..Hulle cd n Eeue oue melodie is uit met lekker saam sing treffers
Band bestaan uit: Dewald Viljoen
Fred den Hartog
Paul van der Merwe
Dries Bester
Andre Jooste
DAn HEt Ek vir juLLe Die band Genaamd Roots Of Youth...Hulle het in 2002 by mekaar gekom..Bekend as Buckel up..Hulle het lekker rock pop tipe musiek..Afr en eng..Hulle is n jong band Gemiddelde ouderdom van 12 jaar oudToe hulle begin het..Band bestaan uit:Christoff De Beer(19)Marzanne De Beer(15)Christine Swart(21)Erik Swart(15)Marguerite Swart(17)Check die link vir meer oor hulle www.R-O-Y.co.za Hey julle oukies..wel die is n klein voorbeeld van ons web site wat ons wil begin..om content te ginereur kos baie geld so as julle bydrae wil maak kontak ons op
Theiglo@Webmail.co.zaaschoombee@yahoo.comYsbeerD@webmail.co.zaEnige hulp sal waardeur word en elke sent sal goed gebruik word...u sal ophoogte gehou word van ons projekte ..as jy nie by ons uitkom,gaan na die link wat ek hier geplaas het....registeer op die mk netwerk en kry ons op die voorblad by die iglo Forum as u nie verstaan nie kontak ons en ons sal u help
mailto:Mk89@co.za (moenie e-mail na die web blad nie)
dis waar u ons partykeer kan kontak op die mk netwerk ons name is ysbeer of Vrystaat...
Asb help ons iets inieks begin..dis in julle hande om ons te help met die projek ..
Projekte sal op die skinner bek verskyn op volgede bladsy(click bo onder home op skinnder)Baie DankieGroete ysbeer en vrystaat klipvis uit...!! 